en
stringlengths 2
226
| af
stringlengths 2
245
|
---|---|
Medical alert bracelet. | Armband vir mediese waarskuwings. |
My name is... | My naam is... |
Parties are fun. | Partytjies is lekker. |
prisoner of war | krygsgevangene |
Sannie plays tennis | Sannie speel tennis |
She loves cats. | Sy hou van katte. |
Spill the beans | Die aap uit die mou laat |
To be drunk | Twee rye spore loop |
to get burned | jouself brand |
Tom got wounded. | Tom het 'n besering opgedoen. |
Tom may die. | Tom kan dalk dood gaan. |
Tom never cooks. | Tom kook nooit. |
Try this sauce. | Probeer hierdie sous. |
What's your name? | Wat is jou naam? |
Do you like sports? | Hou jy van sport? |
Do you speak Afrikaans? | Praat jy Afrikaans? |
Do you speak English? | Praat jy Engels? |
Eagles have enormous wings. | Arende het baie groot vlerke. |
Giraffes' necks are long. | Die nekke van kameelperde is lank. |
Have a good journey! | Voorspoedige reis! |
Have a nice day | Lekker dag |
Have a nice meal | Lekker eet |
Her speech was excellent. | Haar toespraak was uitmuntend. |
Hold on a second | Hang aan ń tak |
How much is this? | Hoeveel kos dit? |
How was your day? | Hoe was jou dag? |
I also kissed Tom. | Ek het ook vir Tom gesoen. |
I am from London | Ek is van Londen |
I caught a cold. | Ek het verkoue gekry. |
I hate my mother-in-law. | Ek haat my skoonma. |
I'm interested in literature | Ek stel belang in letterkunde |
I read a lot. | Ek lees baie. |
Is Mary your wife? | Is Mary jou vrou? |
It's not brain surgery. | Dit is nie breinoperasies nie. |
It was cloudy yesterday | Gister was dit bewolk |
I visited art galleries | Ek het kunsgalerye besoek |
I won't be blackmailed. | Ek gaan nie afgepers word nie. |
Mary is Tom's sister. | Mary is Tom se suster. |
My eyes are sore. | M y oë is seer. |
My parents are retired | My ouers is afgetree |
Of course, Miss Hamilton. | Natuurlik, juffrou Hamilton. |
Please answer my question. | Asseblief beantwoord my vraag. |
Pleased to meet you | Bly te kenne |
Please say that again | Sê dit weer, asseblief |
Please speak more slowly | Praat stadiger asseblief |
Please write it down | Skryf dit neer asseblief! |
Smoking affects our health. | Rook benadeel ons gesondheid. |
Strong leadership was needed. | Sterk leierskap was nodig. |
The children are sleeping | Die kinders slaap. |
the last feudal dynasty | die laaste feodale dinastie |
The radio is broken. | Die radio is stukkend. |
This factory produces toys. | Die fabriek produseer speelgoed. |
This is my friend. | Dit is my vriend. |
This machine doesn't work. | Hierdie masjien werk nie. |
to be at war | oorlog voer |
To hide mischievous plans | ń Aap in die mou hê |
Tomorrow will be cold. | More sal koud wees. |
Tom watched television yesterday. | Tom het gister televisie gekyk. |
to stab to death | doodsteek |
We are under occupation | Ons is onder besetting |
We have two kids. | Ons het twee kinders. |
We're opposed to war. | Ons is teen oorlog. |
Where are you from? | Waarvandaan kom jy? |
You must be joking! | Jy moet seker laf wees! |
Your parents are nice | Jou ouers is gaaf |
All the cats played happily | Al die katte het lekker gespeel |
Be kind to little animals. | Wees vriendelik met diertjies. |
Be polite to your parents. | Wees hoflik teenoor jou ouers. |
Did the kids play cricket? | Het die kinders krieket gespeel? |
Doctor, I have health insurance. | Dokter, ek het gesondheidsversekering. |
Do you believe in God? | Glo jy in God? |
Do you have a brother? | Het jy 'n broer? |
Do you have a dog? | Het jy 'n hond? |
Do you have a sister? | Het jy 'n suster? |
Do you read Tom's blog? | Lees jy Tom se blog? |
Do you wake up early? | Word jy vroeg wakker? |
Foxes are moderately quiet animals. | Jakkalse is matig stil diere. |
He was refused medical treatment. | Hy is mediese behandeling geweier. |
I am 30 years old | Ek is 30 jaar oud |
I can play the guitar | Ek kan kitaar speel |
I can't play the piano | Ek kan nie klavierspeel nie |
I don't love her anymore. | Ek is nie meer lief vir haar nie. |
I have a large family | Ek het 'n groot familie |
I have an intelligent brother | Ek het 'n intelligente broer |
I'm afraid of wild animals. | Ek is bang vir wilde diere. |
I never read the newspaper | Ek lees nooit die koerant nie |
I read the newspaper everyday | Ek lees elke dag die koerant |
I walked my dog everyday | Ek het elke dag met my hond gaan stap |
I was born in London | Ek is in Londen gebore |
I went into the army. | Ek is die leër in. |
Many soldiers suffered terrible wounds | Baie soldate het vreeslike wonde |
My children really like animals. | My kinders hou baie van diere. |
My girlfriend lives in Madrid | My meisie bly in Madrid |
Oh, thank you, my dear. | O, dankie, hartjie. |
She is interested in photography | Sy stel belang in fotografie |
Speak to me in Afrikaans | Praat met my in Afrikaans |
THE ARMY HAD TO RETREAT. | DIE WEERMAG MOES TERUGTREK. |
The army quelled the rebellion. | Die weermag het die rebellie onderdruk. |
The children are not sleeping | Die kinders slaap nie. |
The dogs scratch their head | Die honde krap hulle koppe |